Lang pad liefde toe

Standard

Lang pad liefde toe, is as Voetslaan na die liefde toe by Lapa Uitgewers gepubliseer. Dit was in 1999 op die kortlys van Lapa se toekenning vir die beste liefdesverhaal van die jaar.

Kyla wou net ‘n leë lokaal vir haar gim in ‘n groot gebou huur, maar toe sy teenstand van die eienaar kry, gebeur dinge vinnig op mekaar. Binne die bestek van een oggend word sy die nuutste “flossie” van die eienaar, en skielik sit ‘n yslike diamantring aan haar vinger…

Kyla se oupa Daan sê nie verniet dat daar tien duiweltjies op haar skouers rus wat gedurig net wag om orent te spring nie!

Hier is ‘n skakel na die boek toe by Amazon.com

http://www.amazon.com/Lang-pad-liefde-toe-ebook/dp/B009I5SAP0/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1348810574&sr=8-1&keywords=lang+pad+liefde+toe

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s