Mode met ‘n kinkel

Standard

Mode met ‘n kinkel is by Lapa uitgewers gepubliseer as ‘n Bonus vir Malinda, en dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Malinda en haar tweelingsussie, Annelie, word geskei toe hulle as gevolg van omstandighede by verskillende huisgesinne aangeneem word.

Malinda maak opgang as ontwerpster by ‘n groot modehuis, maar ontdek dat die baas van die modehuis, Dries, aan haar tweelingsus verloof was voor sy twee jaar gelede sommer net landuit gevlug het sonder om hom te sê waarom.

Dries soek toenadering by Malinda, maar sy is nie seker of hy haar as plaasvervanger vir Annelie sien, en of hy werklik in haar, Malinda belang stel nie, aangesien hulle baie na mekaar lyk. Tog het sy hom liefgekry en kan hom nie weerstaan in hulle omhelsings nie. Toe daag Annelie weer daar op… met ‘n klein dogtertjie…

Hier is ‘n skakel na die boek by Amazon:

http://www.amazon.com/Mode-met-n-kinkel-ebook/dp/B009EG6QRM/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1348210910&sr=8-1&keywords=mode+met+%27n+kinkel

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s