Anja se lokstem

Standard

Anja se lokstem is as Sluier oor Drakenstein by Lapa Uitgewers gepubliseer. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

By die groot kasteel waar sy ‘n woonstel huur, maak Anja in die donker tuin met die geheimsinnige eienaar van die kasteel, Burger, kennis. Van die begin af maak sy fluweelstem lokkende emosies in haar wakker. Hy soek haar net snags op wanneer sy buite iewers rondstap, maar kom nooit gedurende die dag te voorskyn nie. Hulle kan die sterk gevoel tussen hulle nie ontken nie, maar Burger het ‘n geheim wat hom keer om Anja syne te maak. Boonop is daar nog iemand in die kasteel wat met hand en tand sal veg om Anja en Burger van mekaar af weg te hou.

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.

http://www.amazon.com/Anja-se-lokstem-ebook/dp/B009BQN1MI/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1347828250&sr=8-1&keywords=anja+se+lokstem#_

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s