Leila veg teen die liefde

Standard

Leila veg teen die liefde, is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Verborge waarheid. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Leila veg teen haar ontluikende liefde vir ‘n man wat haar stiefsuster – aan wie hy verloof was – in die steek gelaat toe sy hom die nodigste gehad het. Sy verag hom daaroor, maar tog begin sy geleidelik besef sy sukkel om hom te weerstaan. Sy vlug terug Duitsland toe om te kyk of haar Duitse vriend haar nie kan help om hierdie ongevraagde liefde in haar hart te laat verdwyn nie.

Hier is die skakel vir die boek by Amazon.com

http://www.amazon.com/Leila-veg-teen-liefde-ebook/dp/B009A8MGVY/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1347547694&sr=8-1&keywords=leila+veg+teen+die+liefde

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s