Man met die donker bril

Standard

Don, Max, Herklaas, Kitty, Grace, Henna, Doris, Reus, Una, Risa… Tien besondere mense in ‘n rou verhaal oor die drifte, moord en dryfvere van mense in die stad.

Man met die donker bril deur Gert Basson, is ‘n speur-spannings verhaal wat by Harbees Uitgewers gepubliseer is. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Hier is verskeie resensies oor hierdie boek:

 Op knap wyse hou die skrywer verskeie van die karakters voor as die moordenaar. Die slot kom as ‘n volkome verrassing – DIE OOSTERLIG

  Dit is ‘n misdaadverhaal maar die misdade  is slegs die uitvloeisel van die siek siele wat goed gemotiveer word. Die rillerstyl is goed gehanteer en ‘n spannende oopvlekking van die mens in sy boosheid – VOLKSBLAD

  By tye gee die skrywer méér as blote spanning: die rake aanduiding in ‘n enkele woord of beeld is oor die boek versprei wat soms tot deernis uitstyg – DIE TRANSVALER

   Die boel vlek die ruwe, meedoënlose en patetiese wêreld van die grootstad oop –‘n realiteit wat sekerlik bestaan en wat hier lewend uitgebeeld word – TYDSKRIF VIR GEESTESWETENSKAPPE

Hier is ‘n link na hierdie boek op Amazon.com      http://www.amazon.com/Man-met-donker-bril-ebook/dp/B0096PTHWM/ref=sr_1_1?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1346999463&sr=1-1&keywords=man+met+donker+bril

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s