Klawervlei se dokter Simon

Standard

Klawervelei se dokter Simon is by Lapa Uitgewers as Dans in die skadu gepubliseer. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

 Dokter Simon raak verlief op Essie, sy plaasvoorman se dogter. Hy bevind hom egter skielik in ‘n ongemaklike situasie toe sy ma en skoonsuster en dié se vriendin dit bewimpel dat hy aan iemand anders verloof is, en dié meisie boonop sê sy verwag sy kind. Hy skop met mag en mening daarteen, want van die nag van passie waarvan die meisie praat, onthou hy absoluut niks.

Die aantrekkingskrag tussen hom en Essie is so sterk dat hulle  hulle liggaamshunkerings na mekaar wou versadig, nie bloot uit begeerte nie, maar met liefde gepaard daarmee ten spyte van Simon se bisarre omstandighede.

Dinge neem ‘n drastiese wending aan toe Simon boonop by die waterval teen die berg van sy plaas ‘n vreemde meisie in die skadu’s sien dans.

Klawervlei se dokter Simon kan by die volgende skakel op Amazon gevind word:

 

http://www.amazon.com/Klawervlei-se-dokter-Simon-ebook/dp/B00960RSDC/ref=sr_1_1?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1346828453&sr=1-1&keywords=klawervlei+se+dokter+simon

Advertisements

2 responses »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s