Pand uit die see

Standard

Pand uit die see, is as Liefdespand uit die see by Lapa Uitgewers gepubliseer. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Amanda erf haar ouma se huis op Doringbaai en gaan woon daar. Haar bure is haar gewese skoonfamilie wat die lewe vir haar onaangenaam maak. Hulle wil haar stuk grond ook hê, en stuit nie vir bedrog of brandstigting om dit te probeer bekom nie. Hulle hou egter nie rekening met Henning Wessels, die man wat elke jaar vir November en Desember by haar ouma die stoepkamer gehuur het, en nou weer dit by haar huur nie. Dit wil dus blyk die aantreklike Henning is die enigste ligpunt op Doringbaai vir haar, maar ander visiere is ook op hom gerig.

Pand uit die see kan by hierdie skakel op amazon gevind word:

http://www.amazon.com/Pand-uit-die-see-ebook/dp/B0092E40YW/ref=sr_1_1?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1345987824&sr=1-1&keywords=Pand+uit+die+see

Advertisements

2 responses »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s