Gewonde vlerke

Standard

Gewonde vlerke is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Geknakte vlerke en was in 2002 op die kortlys van Lapa se liefdesromantoekenning van 2001. Dit word nou as e-boek by Amazon aangebied 

http://www.amazon.com/Gewonde-vlerke-ebook/dp/B00913HQEK/ref=sr_1_1?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1345658798&sr=1-1&keywords=gewonde+vlerke

 

Tania erf ’n bankrot vervoermaatskappy op ’n stuk bosveldplaas naby Warmbad. Haar voorneme is om dit te verkoop, maar stuk vir stuk word die mense op die stuk grond al hoe meer – mense wat sy jammer kry omdat hulle almal al ’n wond of twee in die lewe gekry het. Saam bring hulle die maatskappy weer op die been, maar daarmee saam kom ook liefde in Tania se hart wat nie beantwoord mag word nie en ’n giftige vroumens wat haar listigheid inspan om haar op Tania te wreek.

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s