Seewind fluisteringe

Standard

Seewind Fluisteringe is by Lapa gepubliseer met die naam Huis met baie vensters. Dit word nou by Amazon in e-boekvorm aangebied.

 

Nadia erf ‘n groot ou halfvoltooide kliphuis op Gansbaai. Alles is egter nie pluis nie. Wat versteek haar helper, Moeketzi, in die motorhuis, en watter verband het dit met die aantreklike Arnold en die inwoners van die rykmanswoning op die bult? Intussen voer Nadia ‘n stryd met nuwe gevoelens in haar vir die aantreklike Arnold op sy pragtige motorfiets en ou vriendskap van ‘n vriend. Arnold tree egter soms geheimsinnig op, en eers toe Moeketzi se geheim opgelos word, verstaan sy waarom.

Seewind Fluisteringe kan by die volgende skakel van Amazon gekry word:

http://www.amazon.com/Seewind-fluisteringe-ebook/dp/B008ZF5Z48/ref=sr_1_1?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1345324398&sr=1-1&keywords=seewind+fluisteringe

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s