Carpe Diem kliniek

Standard

Carpe Diem kliniek was by Lapa Uitgewers gepubliseer as Gryp die dag. Dit word nou by Amazon.com as e-boek aangebied. CarpCarpe Diem kliniek was by Lapa Uitgewers gepubliseer as Gryp die dag. Dit word nou by Amazon.com as e-boek aangebied. Dokter Christo kom tydens sy vakansie af op ‘n erg verminkte meisie in ‘n rotsskeur. Haar hare en oë laat hom dink aan sy verdwene verloofde wat hy nie kan vergeet nie. Toe sy laat blyk sy ly aan geheueverlies, oortuig hy haar sy is sy verloofde, Theresa. Danica ly nie regtig aan geheueverlies nie, maar sy vrees vir haar lewe, en speel daarom saam. Sodoende het sy nie nodig om te sê wie sy regtig is nie, en behoort haar moordenaar haar nie te kan opspoor nie. Maar toe ontmoet sy Christo se aantreklike vennoot, dokter Walt… en suster Lien wat vir Christo wil hê… e

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s