Hart se spoor

Standard

My nuutste boek by Hartbees Uitgewers, Hart se spoor.

Nina keer met wraakplanne in haar hart terug na haar erfplaas. Die teiken van haar wraak, is Tjaart, die pa van haar aangenome kind, Engela. Tjaart het Nina se niggie in die steek gelaat toe sy verwagtend was en haar niggie is kort na die kind se geboorte dood. Haar eerste plan is om Tjaart smoorverlief op haar te maak, wat sy maklik regkry, maar dan ontmoet sy Tjaart se aantreklike broer, Chris en dit stuur haar planne heel in die war.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s