Kransberg se meisie

Standard

Kransberg se meisie was by Lapa uitgewers as Leer my die liefde gepubliseer, maar word nou as Kransberg se meisie by Amazon.com as e-boek aangebied.

Paul verbeel hom hy het ’n mens met lang wit hare agter die rotse naby die Kransberge gesien wegkoes. By nadere ondersoek kry hy niks. Daardie aand op sy donker stoep, gewaar hy weer ’n  bewegende wit blerts tussen die struike in die donker. Sonder om sy oë van die kol af te neem – wat nou ineens stil bly staan – stap hy met die trappies af om dit nie weer uit die oog te verloor nie. Hy trap ’n trappie mis, val na onder en stamp sy kop. Toe hy bykom, kan hy nie glo wat hy sien nie. Hier by hom op die grond kniel ’n feitlik nakende, langhaar blonde meisie. Sy het net twee stukkies velkledingstukke aan en sy sê haar naam is Njobe.

Hier is Amazon se link waar Kransberg se meisie gekry kan word:

http://www.amazon.com/Kransberg-se-meisie-ebook/dp/B008WB0LQ2/ref=sr_1_30?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1344718133&sr=1-30&keywords=rika+du+plessis#_

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s