Assistent vir Derek

Standard

Assistant vir Derek was ‘n Lapa boek wat vroeër jare ‘n finalis was vir die Ela Spence toekenning wat elke jaar uitgereik was.

Simone word valslik beskuldig van iets en sy word gevra om te bedank. Met byna niks, klim sy op haar motorfiets, en met haar eekhoring onder haar leerbaadjie ingedruk, kies sy koers om vir haar dringend werk te kry om te kan bestaan, en haar ouma se onderhoudskoste te help dek. Sy vind werk by ‘n kwekery, maar daarmee saam kom ook ‘n onverwagse liefde, betrokkenheid by ‘n getroude vrou se traumatiese huweliksprobleme, en afpersing.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s