Tina van Groendal

Standard

Tina van Groendal, was as Liewe klein nagmerrie by Lapa uitgewers gepubliseer. Dit was in 1997 een van die finaliste vir die toekenning van die Ela Spence-medalje vir die beste, oorspronklike liefdesverhaal.Dit is nou as Tina van Groendal op Amazon as e-boek beskikbaar.

Tina Venter se rykmanslewe verander soos handomkeer toe haar ouers sterf en ’n  bankrotboedel agterlaat. Sy kry werk op ’n  appelplaas, maar spoke uit haar verlede maak dat sy en die plaaseienaar, Phil, mekaar nie vertrou nie. Boonop is ‘n jaloerse vriendin van Phil ook daar om die lewe vir Tina te vergal. ’n  Ernstige motorongeluk en ’n reeks misverstande wil haar lewensgeluk permanent bedreig.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s