Patsy se stryd

Standard

Patsy se stryd was by Lapa uitgewers as Gesluierde dwaasheid gepubliseer en verskyn nou as e-boek by Amazon.

Na Patsy se ontroue Amerikaanse man en seuntjie se dood, gaan sy terug Suid-Afrika toe. Sy het met die jare se swaarkry haar geloof in God verloor. Sy swig voor die versoeking om op die lughawe die baba wat ’n terminaal siek ma daar gelos is, vir haar te vat. Sy leef in leuens oor die baba en dit kos die liefde van ’n man, afpersing deur ’n skurk en liegstories van ’n ander vrou om weer haar toevlug na God te wend en nie meer in leuens te leef nie.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s