Vonkelvrou vir Jasper

Standard

Vonkelvrou vir Jasper het by Lapa verskyn as Liefde soos vonkelwyn en is nou as e-boek by Amazon.com beskikbaar.

Jasper vlug na ’n klein seedorpie vir ’n vakansie om weg te kom van die roetine waarin hy verval het waar sy ma en seun ewe kliphard vir hom vrou soek.

By die see maak hy kennis met Leentjie – ’n onblusbare stukkie vonkelmeisie wat hom keer op keer verras met haar streke. Sy is so anders as die plastiekpopmeisies van die stad en hy raak verknog aan haar, maar sy beskou hom as ’n outoppie…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s