Chanson se baas

Standard

Chanson se baas is by Lapa Uitgewers as Versteurde liefde gepubliseer, en word nou as Chanson se baas by Amazon as e-boek aangebied.

Justin word op Chanson, ‘n vakansieoord, as bestuurder aangestel. Dit word besit deur twee susters waarvan een in ‘n rystoel is. Al drie het ‘n verlede waarmee hulle worstel, en tog raak albei susters op hom verlief. Die een suster wend haar tot die uiterste van haar siek gees om hom in te palm, maar sy hou nie rekening met die oord se Jan-van-alles, Kevin, wat ‘n slaafse siek liefde vir haar het nie. Afpersing, ontvoering en moord volg mekaar op, met die hoop dat die regte liefde sal oorwin.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s