Dennegeurliefde

Standard

Dennegeurliefde is ‘n nuwe Bibi e-boek wat op Amazon by die volgende skakel gesien kan word.

http://www.amazon.com/Dennegeurliefde-ebook/dp/B008HHMT6Q/ref=sr_1_1?s=books&ie=UTF8&qid=1341433483&sr=1-1&keywords=dennegeurliefde

Aniena erf ‘n stuk denneplantasie by haar ma. By nadere ondersoek van die stuk grond, vind sy ‘n houthuis en ‘n vreemde man op haar erfgrond – ‘n houthuis wat beslis nie ses jaar gelede daar was nie, en die man is haar duidelik nie goedgesind nie. Kort voor lank kan sy haar koppigheid om self op die stuk grond te kom bly glad nie verstaan nie. Die gevolge van haar besluit krap sommer gou ‘n klomp geheime oop wat haar aan die hart ruk.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s