Bonita alias Ansie

Standard

Bonita alias Ansie word nou as e-boek by Amazon.com uitgegee. Dit was voorheen as Lelies van liefde by Hartbees Uitgewers gepubliseer.

Bonita vlug weg van haar vernielsugtige man af. Iewers langs die pad beland ‘n wildvreemde vrou in haar motor, en deur sameloop van omstandighede later, neem sy die vrou se identiteit aan. Sy beland op ‘n forelplaas waar sy werk kry, maar daar loop sy haar ook vas in ‘n man met ‘n halwe masker oor sy gesig wat haar opdraende gee en haar hele lewe verander. Hier is die link na Amazon.com vir hierdie boek.

http://www.amazon.com/Bonita-alias-Ansie-ebook/dp/B008C9S3TQ/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1340002801&sr=8-1&keywords=bonita+alias+ansie#_

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s