Wolke oor geluk

Standard

Wolke oor geluk was in 1995 as Wewersvlei se mense by Lapa uitgewers gepubliseer. Dit word nou as e-boek by Amazon beskikbaar gestel.

 Kurt wil Elsa se babaseuntjie dood hê, want skielik erf die seuntjie die plaas, en nie hy nie. Maar twee mans staan in sy pad: Ben, die plaasbestuurder met die fletsblou oë, en Sarel, die blonde skrywer in die rystoel. Dié twee mans wil hul liefde aan Elsa bewys, maar Elsa weier om hul liefde te beantwoord. Teen die tyd dat sy agterkom sy is waarlik lief vir een van die mans, wil dit lyk of dit te laat is.

Advertisements

2 responses »

  1. Wow, wat ‘n voorreg, dit lyk baie mooi tannie en baie dankie vir die eer dat ek op tannie se boek kan wees! Groete en liefde vir oom Gys!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s