Agter Sluiers

Standard

Agter sluiers was in 1997 as “Wanneer die sluier lig” by Lapa uitgewers gepubliseer, en word nou as e-boek as “Agter sluiers” op Amazon aangebied.

Na Sonja se jong dogter verkrag is, neem sy haar na ‘n ou vriend, Riaan, se plaas toe om aan te sterk. Riaan en Sonja raak lief vir mekaar, maar hulle het Riaan se groot seun met die verstand van ‘n kind om aan te dink, en ook Riaan se eksvrou wat haar bes probeer om sake vir almal op die plaas te verongeluk. Sy wil Riaan terughê, en sal vir niks stuit om haar sin te kry nie.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s