Tinka Trou

Standard

Tinka trou is ‘n romanse wat in die negentiger jare by Lapa as Dokter Tinka se erfenis gepubliseer was.Hy is nou as Tinka Trou by Amazon as e-boek beskikbaar.
Dokter Tinka erf onverwags ‘n vennootskap in ‘n praktyk. Skielik het sy nie meer geldelike probleme nie, maar dit bring weer ‘n ongure gebeurtenis uit haar verlede op die voorgrond. Dis juis dié gebeure wat haar laat wegskram van ‘n huwelik, en daarom kan sy nie verstaan waarom haar nuwe vennoot haar hartsnare so laat deurmekaar tuimel nie. Hy het egter sy eie rede waarom hy vir ‘n huwelik terugdeins…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s