Lelies van die liefde

Standard


Lelies van die liefde is so pas by Hartbees Uitgewers gepubliseer.
Bonita Erasmus, ‘n weeskind, se huwelik met Julius Kriel is glad nie gelukkig nie. Hy mishandel haar en dit lyk of hy net agter die groot bedrag geld aan is wat ‘n onbekende weldoener in haar bankrekening inbetaal het.
Sy besluit om hom te verlaat sonder om hom te sê waarheen sy gaan. Op pad is sy in ‘n motorongeluk en ‘n passasier wat sy onwetend opgelaai het, sterf. Bonita gryp die geleentheid aan en neem die meisie se identiteit aan.
Sy kry werk op die gasteplaas van Arno en Lara Cilliers, en is baie gelukkig daar. Sy raak aangetrokke tot hulle aantreklike seun en bekende liedjieskrywer, Ryno, wat in ‘n motorongeluk geskend is, maar toe spoor Julius haar weer op…

Advertisements

One response »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s