WOLKE OOR GELUK

Standard

Wolke oor geluk was in 1996 by Lapa as die romanse Wewersvlei se mense gepubliseer, en hierdie boek gaan nou by Amazon.com as e-boek ook beskikbaar gestel word. Dit was my heel eerste boek wat ek geskryf het.
Ek wil graag my lesers se opinie oor iets hoor. Sal julle daarvan hou om die boek so stukkie vir stukkie op my blog te lees soos ek kans kry om dit daar vir julle op te sit? Ek glo diegene met geduld sal seker kan, maar die wat nie geduld het nie, sal hom dan maar by Amazon moet koop. Ek moet nog uitvind hoe lank kan die stuk wees wat ek per keer op die blog kan sit, maar ek wil eers by julle wat my goed wel lees vra of dit die moeite werd gaan wees om dit te doen. Dankie.

Advertisements

5 responses »

  1. Ek wou dit graag vir my lesers doen, maar niemand het geantwoord daarop nie. Dis nogal heelwat werk en as ek dit doen, wil ek darem weet dit gaan gelees word. Kom ek sê jou wat, ek sal dit weer op my facebook noem, maar as ek nie reaksie kry nie, gaan dit regtig net my tyd mors. 🙂

  2. Nee, jy hoef nie. Ek het heelwat op facebook gekry wat geantwoord het dat hulle hom graag hier sal wil lees, so ek gaan hom stuk-stuk plaas – binnekort wanneer ek hom ook op Amazon as e-boek gaan sit, hoor. Dankie. 🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s