Agtergrond van jou romanse

Standard

Ek het die resensie van Fyn Porselein van Helena Hugo onlangs gelees. Daar is gesê dat hier uiteindelik ‘n leesbare stadsroman is. Hulle praat van geen stofstrate, geen plaaslewe, geen depressie, geen vlaktes en ook geen verlange daarna nie. Die karakters woon in ‘n stad met alles wat daarmee gepaard gaan.
Nou wonder ek, as ons ons lesers sou vra, sou hulle ‘n stadsromanse bo een verkies wat in die natuur iewers afspeel? Of sou dit nie vir hulle saak maak nie, net solank die romanse self mooi is? Of het hulle enige ander voorkeure van ‘n omgewing waarin ‘n romanse moet plaasvind?

Advertisements

2 responses »

  1. Rika, vir my maak dit nie saak nie, solank die storie my van bladsy een af boei. Plattelandse romanse is vir my lekker, omdat ek self op ‘n plaas woon. Aan my maak die agtergrond nie juis saak nie, want gewoonlik oor heers die held en heldin die storie so dat die agtergrond gewoonlik in die niet verdwyn.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s