Stories vir die ou heel kleintjies

Standard

Oor die jare heen het ek baie stories vir ons ou heel kleintjies wat nog nie self kan lees nie geskryf. Hulle is almal gepubliseer in die Slingervel, ‘n Christelike maandblad vir die jeug. Dis sprokies oor diertjies en kleuters in eenvoudige taal geskryf net vir hulle. Ek het ‘n klompie saamgegooi, en dis nou as e-boek deur Boekemakranka op Amazon.com beskikbaar. Afhangende daarvan of die boekie aftrek kry, sal ek dit ook oorweeg om ‘n tweede een saam te stel. Asseblief, indien enigiemand enige kommentaar oor die boekie het, voel vry om my daarvan hier te vertel – goed of sleg, enige kommentaar sal verwelkom word – kan net daardeur leer.

Advertisements

One response »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s