Nuwe boeke

Standard

Chris Moolman se nuutste speur-spanningsroman, Spertyd vir moord, wat so pas by Hartbees Uitgewers verskyn het. Wanneer die nuusredakteur van DIE TELEGRAAF vermoor word, en ‘n onbekende die koerant skakel met nog nuus oor die onwettighede van ‘n bekende politikus, kring die gebeure veel verder as ‘n trefferkoerantstorie. Hoogspanning teen die polsende agtergrond van ‘n dagblad.
R. Hendriks se riller wat pas by Hartbees Uitgewers verskyn het. DIE DEUR BLY TOE is ‘n verhaal vir diegene met sterk senuwees. ‘n Geniale beeldhouer laat hom deur niks en niemand stuit wanneer hy ‘n paar hande vir sy groot kunswerk wil bekom nie. Nie eens die dood kan hom van hande beroof nie. ‘n Riller vir die laatnag.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s