Nonanda se Paradys

Standard

Nonanda se Paradys is nou as e-boek by Amazon beskikbaar. Hierdie roman was in 1996 as Voëlparadys by Lapa gepubliseer. In Amazon se soekblokkie tik net in Rika du Plessis, en jy sal die e-boek daaronder kry.

Die een dag vlug Nonanda weg van ‘n liefde wat sy nie kan beantwoord nie, die volgende oomblik ontdek sy ‘n liefde wat nie beantwoord wil word nie.
Sy vlug na Voëlparadys en ontmoet die onbereikbare man van haar drome, maar soos dit in ‘n paradys gaan, skuil daar in dié een ook ‘n slang.

Advertisements

One response »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s