PRINSES SUMI

Standard

Prinses Sumi is my nuwe e-boek wat nou by Amazon.com beskikbaar is.
Sumi het in ʼn baie weelderige huis grootgeword, maar toe sy haar ouers verloor en ontdek hulle was eintlik bankrot, moes sy haar lewenstyl dringend aanpas. Sy sou direk na matriek vir haar moes werk soek om haarself in ‘n klein woonstel te kon onderhou.
Nooit het sy kon droom dat sy eers ontvoer sou word, smoorverlief raak op ‘n bekende skrywer wat ‘n hele paar jaar ouer as syself is, waar sy in afsondering saam met hom in ‘n groot grot beland nie. Net toe sy besef haar liefde is vir ewig, en hy instem dat hulle kan kyk of so ‘n verhouding kan werk omdat hy ook vir haar omgee, verdwyn hy spoorloos.

Advertisements

One response »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s