Beproefde Geluk

Standard

Sonita se rustige lewe word gekompliseerd toe sy bots teen ‘n uiters aantreklike man,

Henro, se Herdershond.

Toe haar eksverloofde, Len, haar kort daarna begin afpers om vir ‘n ruk lank voor te gee

sy is sy meisie, vererger die komplikasies, want hy is Henro se neef.

Haar lewe word vervleg tussen die verskeie paadjies wat Henro en Len met haar loop.

Die baie interaksies met Henro laat haar op hom verlief raak. Ook hy toon duidelik dat hy

haar wil hê. Sy kan hom egter nie vertel waarom sy voorgee dat sy Len se meisie is nie,

en weens misverstande kort daarna, glo hy boonop sy is ‘n geldjagter en ‘n

onverantwoordelike mens. Dinge loop lelik tussen hulle skeef, en sy wonder waar dit

alles gaan eindig.
Hierdie Romanza verskyn Februarie 2012 by Lapa Uitgewers.

Advertisements

4 responses »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s