Vure van Onheil

Standard

Vure van Onheil is nou as e-boek by Amazon.com beskikbaar.
Nardus en Maryna was verloof en baie verlief, totdat die blonde Linda begin het om verwoesting te saai met bewerings van ontrouheid wat Nardus nie kon weerlê nie oor hy niks kon onthou nie… Nou is dit Maryna wat na ‘n ongeluk aan geheueverlies ly. Gaan sy van voor af vir Nardus lief word terwyl die verlede vir haar geslote is, of gaan Linda weer daarin slaag om vure van onheil aan die brand te steek?

Advertisements

One response »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s