Kersfees en Nuwe Jaar

Standard

Kersfees en Nuwe Jaar lê om die draai vir ons en loer. Mag al my lesers ‘n baie geseënde Kersfees en nog ‘n beter Nuwe Jaar beleef. Loop 2012 storm met nuwe geesdrif vir nuwe idees. Doen net jou bes in alles en loop die pad saam met die Here, en alles sal wel wees.
En onthou, almal is geneig om altyd voornemens vir die nuwe jaar aan hulle self te belowe en vir ander daarvan vertel omdat dit hulle op daardie stadium laat goed voel, maar moet nooit iets aan jouself belowe wat jy diep binne jou weet jy nie sal kan nakom nie. Nee, laat jou voorneme net wees “om jou bes te doen” – dit sal werk. Voorspoed en Geluk vir julle almal.

Advertisements

5 responses »

  1. Baie dankie Rika. Ek wens jou, Gys, julle kinders en kleinkinders dieselfde toe. Gelukkig glo ek nie aan nuwejaarsvoornemens nie. Ek kan maar net die hoop uitspreek dat jy in die nuwejaar vir ons nog baie lekker leesstof gaan skryf.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s