Vlek op die horison

Standard

Vlek op die horison is nou as e-boek by Amazon.com beskikbaar.
Jessica Louw gaan verpleeg by ‘n sendinghospitaal in die boendoes om meer te wete te kom oor haar vriendin, Yolandi, wat ook daar gewerk het, se klaarblyklike selfmoord. Groot is haar skok om die baie aantreklike Otto, die man met wie sy op troue gestaan het, as dokter daar aan te tref. En hy verdink haar nog steeds van allerhande sondes.
Bestel Vlek op die horison vir jou Kindle by Amazon.com

Advertisements

One response »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s