Gesluierde Nagte

Standard

Hierdie is ‘n verhaal wat afspeel in die tyd toe die Bolandse dorpies, Tulbagh, Ceres en Wolseley hulle erge aardbewing gehad het. Dit was ‘n tyd toe daar nog geen selfone, televisies en goed soos mikrogolfoonde was nie. Hierdie boek word nou in e-boek formaat by Amazon.com aangebied.

Lerina keer terug na Tulbagh nadat ‘n motorongeluk haar internasionale modelloopbaan kelder. Pas na haar terugkeer, tref ‘n vernietigende aardbewing Tulbagh en in die warboel daarna kom sy met ‘n skok agter dat haar buurman Anton is, die polisieman met wie sy voorheen ‘n verhouding gehad het. Anton het uit woede die verhouding verbreek toe sy oorsee is, en dit lyk of sy woede nog nie bedaar het nie. Ou liefde roes egter nie, veral as die een wat jy liefgehad het deur ‘n misdadiger bedreig word.

Advertisements

2 responses »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s