Kayla se erfenis

Standard

My nuutste Romanza by Lapa Uitgewers is Kayla se erfenis.
Kayla erf ‘n lieflike Bosveldplaas waarop daar nog wilde perde is. Haar onverbiddelike oupa het net een voorwaarde vir hierdie erfenis gestel: Sy moet trou voor sy vier-en-twintig is. Dit is oor drie weke. En haar verlowing is so pas verbreek.
Die vreemdeling wat sy op die plaas aantref, is nie so vreemd as wat Kayla gedink het nie. Iewers in haar studentedae het hierdie man wat hier kom skuiling soek het, haar ‘n groot onreg aangedoen. Sal hy nou deug vir ‘n blitshuwelik, al is dit net in naam? Want sy het klaar haar hart op die plaas verloor.
Gaandeweg wonder sy of dit net op die plaas is wat sy haar hart verloor het…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s